Jon

Home  /  Uncategorized  /  Jon

Jon

On May 16, 2016, Posted by , In Uncategorized, With No Comments

Hi Jon, Jou opvolg word baie wardeer. Baie Dankie. Jou Diens is uitstekend. Alles het vlot verloop soos beplan. Nogmaals Dankie vir al die advies, die beplanning,
die reelings en die geduld waneer ons planne verander het. Jy is n fantastiese mens en ons sal enige iemand enige tyd na Jou en GTASA verwys. My vrou is vreeslik
gelukkig met al die verrigtinge en kan nie uitgepraat word oor hoe sy dit geniet het nie. Ons het vreeslik baie aan jou gedink gedurende ons vakansie
en kan eerlik waar bevestig dat jy jou storie ken as dit met beplanning kom.
Beste Groete, Blackie

Leave a Reply